Mark 13:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En wat Ek vir julle sê, sê Ek vir almal: Waak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat Ek vir julle sê, sê Ek vir almal: ‘Bly voortdurend waaksaam!’” |
| Afrikaans 1933/1953 | En wat Ek vir julle sê, sê Ek vir almal: Waak! |
| Afrikaans 1983 | En wat Ek vir julle sê, sê Ek vir almal: Bly waaksaam!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat Ek vir julle sê, sê Ek vir almal, bly waaksaam!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê dit vir julle en Ek sê dit vir almal: Julle moet wakker bly!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Laat Ek dit vir elkeen weer sê en mooi beklemtoon: julle moet wakker en op die uitkyk wees, want Ek kom terug.” |