Mark 13:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Om nie skielik te kom vind hy jou aan die slaap nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie dat hy julle aan die slaap kry as hy onverwags opdaag nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | dat hy nie miskien skielik kom en julle aan die slaap vind nie. |
| Afrikaans 1983 | sodat wanneer hy onverwags kom, hy julle nie aan die slaap kry nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie dat hy, wanneer hy onverwags kom, julle aan die slaap kry nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die eienaar skielik terugkom, dan moet julle nie slaap nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hy skielik die deur oopstoot, moet hy jou nie lekker opgekrul en vas aan die slaap kry nie. |