Mark 13:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Pas op, waak en bid, want julle weet nie wanneer die tyd daar is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Omdat julle dan nie weet wanneer die tyd daar is nie, wees oplettend en voortdurend waaksaam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Pas op, waak en bid, want julle weet nie wanneer die tyd daar is nie. |
| Afrikaans 1983 | Wees op julle hoede; wees waaksaam, omdat julle nie weet wanneer die tyd daar is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Pasop en wees waaksaam, want julle weet nie wanneer die vasgestelde tyd daar is nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet wakker en gereed wees, want julle weet nie wanneer daardie dag sal kom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wees daarom wakker en op julle hoede sodat julle nie onkant gevang word nie. Julle weet mos nie wanneer die einde gaan kom nie. |