Mark 13:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar van daardie dag en daardie uur weet niemand nie, ook nie die engele wat in die hemele is nie, ook nie die Seun nie, maar die Vader. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Tog ken niemand die presiese datum en tyd wanneer hierdie dinge sal gebeur nie — ook nie die engele in die hemel of selfs die Seun nie. Dit weet net die Vader. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar van daardie dag en die uur weet niemand nie, ook nie die engele in die hemel of die Seun nie, maar net die Vader. |
| Afrikaans 1983 | “Maar niemand weet wanneer daardie dag en uur kom nie, selfs nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie. Net die Vader weet dit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Van daardie dag en uur dra niemand kennis nie, selfs nie die engele in die hemel nie, en ook nie die •Seun nie – net die Vader. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Niemand weet op watter dag en hoe laat in die dag Ek sal kom nie. Die engele in die hemel weet nie, ook nie Ek, die Seun, nie. Net die Vader weet dit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Net God weet die presiese datum en tyd wanneer die einde gaan kom. Die engele weet dit nie en ook nie sy Seun nie, net Hy, want Hy is die Een wat sal besluit wanneer dit sal wees. |