Mark 13:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nie verbygaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs al sou die hemel en die aarde ophou bestaan, sal my woorde nog vir altyd vas bly staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde nooit.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hemel en die aarde sal tot 'n einde kom, maar my woorde sal beslis nie tot 'n einde kom nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hemel en die aarde sal eendag verdwyn, maar my woorde sal altyd waar wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar sal ’n tyd kom wanneer die hemel en die aarde nie meer daar is nie. Maar daar sal nooit ’n tyd kom wanneer my woorde nie meer waar sal wees nie.” |