Mark 13:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So weet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, dat dit naby is, ja, voor die deure. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net so kan julle, wanneer julle hierdie dinge wat Ek beskryf het, sien gebeur, weet dat die einde naby is, voor die deur. |
| Afrikaans 1933/1953 | So weet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, dat dit naby is, voor die deur. |
| Afrikaans 1983 | So moet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, weet dat die tyd naby is, voor die deur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So moet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, weet dat dit naby is, voor die deur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So ook: Wanneer julle al hierdie dinge sien gebeur, dan moet julle weet die Here is naby, Hy sal gou kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As julle hierdie dinge sien gebeur, moet dit vir julle soos die vyetakkies en blare wees: dit moet vir julle sê dat die einde om die draai is. |