Mark 13:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die sterre van die hemel sal val, en die kragte wat in die hemel is, sal geskud word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die sterre sal van die hemel val en die kragte wat die hemelruim saambind, sal geskud word. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die sterre van die hemel sal val, en die kragte wat in die hemele is, sal geskud word. |
| Afrikaans 1983 | die sterre sal uit die ruimte val en die kragte van die hemelruim sal ontwrig word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die sterre sal uit die hemel val, en die kragte in die hemele sal geskud word.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die sterre sal uit die lug val en alles in die lug sal skud. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die sterre sal uit die hemel val, en die natuurkragte gaan heeltemal deurmekaargekrap word. |