Mark 13:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar in daardie dae, ná daardie verdrukking, sal die son verduister word, en die maan sal sy lig nie gee nie,
Afrikaans (NLV) 2011 “In daardie tyd, wanneer die groot swaarkry verby is, sal die son donker word en die maan sal nie meer lig gee nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar in daardie dae, ndie verdrukking, sal die son verduister word, en die maan sal sy glans nie gee nie,
Afrikaans 1983 “Maar in daardie tyd, ná daardie verdrukking, sal die son verduister word en die maan sal nie skyn nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Maar in daardie dae, ná daardie verdrukking, “ ‘sal die son verduister word, en die maan sal sy lig nie gee nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “In daardie tyd, nadat die ander mense die gelowiges verdruk het, “ sal die son donker word en die maan sal nie skyn nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle sal al hierdie verskriklike dinge deurmaak: die son sal skielik dowwer word en nie meer mooi skyn nie, en die maan sal glad nie meer opkom nie;