Mark 13:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar pas op: kyk, Ek het julle alles voorspel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wees op julle hoede. Ek het julle vooraf oor alles gewaarsku. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar julle moet op jul hoede wees. Kyk, Ek het alles vir julle vooruit gesê. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet daarvoor op julle hoede wees. Ek het alles vir julle vooruit gesê.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar wees julle op julle hoede. Ek het alles vir julle vooruit gesê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet oppas! Ek het dit alles vir julle gesê voordat dit gebeur.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet asseblief baie daarvoor oppas. Onthou, Ek het julle betyds gewaarsku. |