Mark 13:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En bid dat julle vlug nie in die winter moet wees nie.
Afrikaans (NLV) 2011 En bid dat dit nie vir julle nodig sal wees om in die winter te vlug nie.
Afrikaans 1933/1953 En bid dat julle vlug nie in die winter mag plaasvind nie.
Afrikaans 1983 Bid dat dit nie in die winter moet gebeur nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bid dat dit nie in die winter gebeur nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet bid dat hierdie dinge nie in die winter gebeur nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vra God mooi dat hierdie dinge nie in die koue winter moet gebeur nie. Dit gaan verskriklik wees. Mense gaan ongelooflik swaarkry.