Mark 13:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die evangelie moet eers onder al die nasies verkondig word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ja, die Goeie Nuus moet eers verkondig word aan al die nasies. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die evangelie moet eers aan al die nasies verkondig word. |
| Afrikaans 1983 | En die evangelie moet eers aan al die nasies verkondig word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En die evangelie moet eers aan al die nasies verkondig word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die volke moet eers die goeie boodskap hoor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Voordat die einde kom, moet die goeie nuus eers aan al die nasies vertel word. |