Mark 12:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het hom geneem en hom doodgemaak en hom uit die wingerd uitgegooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het hom doodgemaak en sy liggaam buitekant die wingerd weggegooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het hom geneem en doodgemaak en buitekant die wingerd uitgewerp. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het hom toe gegryp en doodgemaak en hom uit die wingerd uitgegooi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hom toe gegryp en doodgemaak en hom uit die wingerd uitgegooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die seun gegryp, hulle het hom doodgemaak en hom uit die wingerd uitgegooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ons hom doodmaak, sal daar niemand wees wat die grond kan erf nie en dan sal ons dit maklik in die hande kan kry.’ Hulle doen dit toe. Sy lyk het hulle sommer daar buite die wingerd gegooi. |