Mark 12:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En weer het hy 'n ander een gestuur; en hom het hulle doodgemaak, en baie ander; sommige slaan en sommige doodmaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die volgende een het hulle doodgemaak. Hy het nog baie ander gestuur — sommige het hulle geslaan en ander vermoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | En weer het hy 'n ander een gestuur, en hom het hulle doodgemaak; ook baie ander -- sommige het hulle geslaan en ander doodgemaak. |
| Afrikaans 1983 | Hy het nog 'n ander een gestuur en vir hom het hulle doodgemaak. Later het hy nog baie ander gestuur; hulle het party geslaan en ander doodgemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy stuur toe nog een. En hierdie een het hulle doodgemaak. Hy het ook baie ander gestuur, van wie hulle sommige geslaan en ander doodgemaak het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe stuur die eienaar van die wingerd 'n ander slaaf, en die mense het hom doodgemaak. Die eienaar het nog baie ander slawe gestuur. Die mense het party van die slawe geslaan en hulle het party slawe doodgemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nog ’n keer het die eienaar probeer, en nog ’n keer, en nog ’n keer. Maar die huurders wou niks weet nie. Hulle het van die werkers vir wie die eienaar gestuur het, aangerand en ander het hulle selfs doodgemaak. |