Mark 12:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar het 'n sekere arm weduwee gekom, en sy het twee geldstukke ingegooi wat 'n geld verdien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe kom daar ’n brandarm weduwee en sy gooi net twee klein geldstukkies in. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar kom een arm weduwee en gooi twee geldstukkies in, dit is 'n oortjie. |
| Afrikaans 1983 | Daar het toe 'n arm weduwee gekom en twee muntstukkies ingegooi. Dit was baie min werd. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Arm weduwee het gekom en twee lepton, wat saam 'n kwadrant werd is, ingegooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar kom toe 'n arm weduwee en sy gooi twee klein geldstukkies in. Dit was baie min geld. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Baie arm vrou, wat nie meer ’n man gehad het om vir haar te sorg nie, kom gooi toe twee stukkies kopergeld in. Dit was so te sê niks werd nie. |