Mark 12:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En weer het hy 'n ander dienskneg na hulle gestuur; en na hom het hulle klippe gegooi en hom in die kop gewond en hom weggestuur wat skandelik was.
Afrikaans (NLV) 2011 Die eienaar het toe nog ’n slaaf gestuur, maar hulle het dié oor die kop geslaan en beledig.
Afrikaans 1933/1953 En weer het hy 'n ander dienskneg na hulle gestuur; en hom het hulle gestenig en aan die hoof gewond, hom skandelik behandel en teruggestuur.
Afrikaans 1983 Daarna het hy 'n ander slaaf na hulle toe gestuur. Hulle het hom oor die kop geslaan en hom uitgeskel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het hy weer 'n ander slaaf na hulle gestuur, en hierdie een het hulle oor die kop geslaan en verneder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die eienaar van die wingerd het 'n ander slaaf na hulle toe gestuur. Die mense het hom op sy kop geslaan en baie slegte dinge gedoen aan hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Weer probeer die eienaar - hy stuur nog ’n werker. Met hom het dit nog slegter gegaan as met die vorige een. Die huurders het hom oor die kop geslaan en liederlik beledig.