Mark 12:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die owerstes sit in die sinagoges en die boonste kamers by feesmaaltye; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En hoe verlustig hulle hulle nie in die ereplekke in die sinagoges en by feesmaaltye nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | en van die voorste banke in die sinagoges en die voorste plekke by die maaltye -- |
| Afrikaans 1983 | wat die voorste sitplekke in die sinagoges en die ereplekke by die feesmaaltye wil hê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die voorste sitplekke in die •sinagoges en ereplekke by die feesmaaltye in te neem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle wil graag sit op die belangrikste plekke in die sinagoges en by die feeste. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy hulle in die erediens soek, kyk maar net daar op die voorste plekke waar almal hulle kan sien. En as die mense ’n fees hou, hou net die belangrikste plekke dop - daar sal jy hulle kry. Maar kyk ’n bietjie wat hulle regtig doen. |