Mark 12:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dawid noem Hom dan self Here; en waar is hy dan sy seun? En die gewone mense het hom met graagte gehoor.
Afrikaans (NLV) 2011 “Dawid noem Hom tog self Here. Hoe kan Hy terselfdertyd sy seun wees?” Die groot skare het dit geniet om na Hom te luister.
Afrikaans 1933/1953 Dawid self noem Hom dus Here; waarvandaan is Hy dan sy seun? En die groot menigte het graag na Hom geluister.
Afrikaans 1983 “Dawid self noem Hom ‘Here’; hoe kan Hy dan sy seun wees?” Die groot menigte mense het graag na Hom geluister.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Dawid self noem Hom ‘Here’. Hoe kan Hy dan sý seun wees?” Die groot skare het graag na Hom geluister.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Dawid self noem die Christus ‘Here.’ Hoe kan die Christus dan Dawid se seun wees?” Die groot klomp mense het graag na Jesus geluister.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Uit hierdie deel sien ons dat Dawid die Redder wat beloof is ‘Here’ noem. Hoe kan Hy dan terselfdertyd ook Dawid se seun wees?”