Mark 12:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die tweede is soos, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Daar is geen ander gebod groter as hierdie nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die tweede gebod is net so belangrik: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Hierdie twee vorm saam die allerbelangrikste opdrag.”
Afrikaans 1933/1953 En die tweede, hieraan gelyk, is dit: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Daar is geen ander gebod groter as die nie.
Afrikaans 1983 Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is groter as dié twee nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die tweede is dit, ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is belangriker as dié nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die tweede belangrike wet is: ‘ Jy moet lief wees vir jou naaste soos jy lief is vir jouself.’ Daar is nie 'n ander wet wat belangriker is nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar langs hierdie opdrag staan ’n tweede een: jy moet ander mense so liefhê asof hulle jy self is. Daar is nie ’n ander opdrag wat naby hierdie twee kom nie.”