Mark 12:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hom gevang en hom geslaan en hom leeg weggestuur.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar hulle het hom gegryp en geslaan en met leë hande teruggestuur.
Afrikaans 1933/1953 maar hulle het hom geneem en geslaan en hom met leë hande weggestuur.
Afrikaans 1983 Hulle het hom egter gegryp en geslaan en met leë hande weggejaag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar hulle het hom gegryp, afgeransel en met leë hande teruggestuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense het sy slaaf gegryp, hulle het hom geslaan en hom weggejaag. Hulle het niks vir hom gegee nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die werker daar aankom, gryp die huurders hom, gee hom ’n paar taai klappe en stuur hom sonder ’n enkele druiwekorrel daar weg.