Mark 12:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus antwoord hom: Die eerste van al die gebooie is: Hoor, Israel! Die Here ons God is een Here:
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het hom geantwoord: “Die belangrikste gebod is die volgende: ‘Luister, o Israel, die Here ons God is die énigste Here.
Afrikaans 1933/1953 En Jesus antwoord hom: Die eerste van al die gebooie is: Hoor, Israel, die Here, onse God, is 'n enige Here;
Afrikaans 1983 Jesus antwoord hom: “Die eerste is: ‘Luister, Israel, die Here ons God is die enigste Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het geantwoord: “Die eerste is, ‘Luister, Israel, die Here ons God is die enigste Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het geantwoord: “Die belangrikste wet is: ‘ Julle moet luister, mense van Israel, die Here ons God is die enigste Here,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus antwoord toe: “Boaan die lys staan: Luister mooi, die Here ons God is die enigste Here wat daar is.