Mark 12:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy is nie die God van die dooies nie, maar die God van die lewendes; daarom dwaal julle grootliks. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy is duidelik die God van lewende mense, nie van dooies nie. Julle is dus totaal verkeerd.” |
| Afrikaans 1933/1953 | God is nie 'n God van dooies nie, maar 'n God van lewendes. Julle dwaal dus grootliks. |
| Afrikaans 1983 | Hy is nie 'n God van dooies nie maar van lewendes. Julle is dus heeltemal aan die dwaal!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy is nie die God van dooies nie, maar van lewendes. Julle dwaal erg!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God is nie die God van dooie mense nie. Hy is die God van mense wat lewe. Julle is heeltemal verkeerd!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God is nie ’n dooie God of die God van die dooies nie. Julle wil dit nie glo nie, maar glo My, julle maak ’n reusefout.” |