Mark 12:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die opstanding dan, wanneer hulle opstaan, wie se vrou sal sy van hulle wees? want die sewe het haar as vrou gehad.
Afrikaans (NLV) 2011 Sê nou vir ons wie se vrou sal sy by die opstanding wees. Al sewe was tog met haar getroud.”
Afrikaans 1933/1953 In die opstanding dan, wanneer hulle opstaan, wie van hulle se vrou sal sy wees? -- want al sewe het haar as vrou gehad.
Afrikaans 1983 Met die opstanding, wanneer hulle uit die dood opstaan, wie van hulle se vrou sal sy wees? Al sewe het haar mos as vrou gehad.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) By die opstanding, wanneer hulle opstaan, wie van hulle se vrou sal sy wees? Al sewe het haar immers as vrou gehad.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nou vra ons: Wie se vrou sal sy wees wanneer almal wat dood is, weer lewe? Want die sewe broers was almal met haar getroud.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As daar dan nou ’n opstanding na die dood is, soos jy beweer, met watter man gaan hierdie vrou dan in die hemel getroud wees? Hier op aarde was sy mos met al sewe getroud.”