Mark 12:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die sewe het haar gehad en geen saad nagelaat nie; laaste van almal het die vrou ook gesterf.
Afrikaans (NLV) 2011 So het dit aangegaan totdat al sewe gesterf het sonder om kinders agter te laat. Laaste van almal is die vrou ook dood.
Afrikaans 1933/1953 En al sewe het haar geneem en geen kinders nagelaat nie. Laaste van almal het die vrou ook gesterwe.
Afrikaans 1983 Nie een van die sewe het kinders by haar gehad nie. Heel laaste het die vrou toe ook gesterwe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nie een van die sewe het 'n nageslag agtergelaat nie. Laaste van almal het ook die vrou gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die sewe broers het almal met die vrou getrou, maar hulle het nie kinders gehad nie. Later het die vrou ook gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So gaan dit met al sewe die broers. Uiteindelik is die vrou ook dood, sonder dat sy ’n kind gehad het.