Mark 12:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar was sewe broers, en die eerste het 'n vrou geneem, en hy het geen saad nagelaat nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nou was daar sewe broers. Die eerste een het getrou en kinderloos gesterf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nou was daar sewe broers, en die eerste het 'n vrou geneem en gesterwe sonder om kinders na te laat. |
| Afrikaans 1983 | Nou was daar sewe broers. Die oudste het getrou en by sy sterwe geen kinders gehad nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was sewe broers. Die eerste het 'n vrou geneem en by sy dood nie 'n nageslag agtergelaat nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Daar was sewe broers. Die oudste broer het getrou. Hy het gesterf, maar hy het nie kinders gehad nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê nou daar is sewe broers in ’n familie en die eerste een sterf voordat hy ’n kind kon kry. |