Mark 12:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die tyd het hy 'n dienskneg na die landbouers gestuur om van die landbouers die vrugte van die wingerd te ontvang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met oestyd het hy ’n slaaf na die boere toe gestuur om ’n deel van die druiwe-oes te gaan haal. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die regte tyd het hy 'n dienskneg na die landbouers gestuur om van die landbouers uit die vrug van die wingerd te ontvang; |
| Afrikaans 1983 | Op die vasgestelde tyd het hy 'n slaaf na die boere toe gestuur om by hulle sy deel van die wingerd se opbrengs te kry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die regte tyd het hy 'n slaaf na die landbouers gestuur, sodat hy van hulle die opbrengs van die wingerd kon ontvang. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe dit tyd word om die druiwe te pluk, het hy 'n slaaf na die mense toe gestuur om die druiwe te gaan haal wat hy moes kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die oestyd kom, stuur hy een van sy werkers om sy deel van die druiwe te gaan haal. |