Mark 11:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wat vooruit gegaan het en die wat gevolg het, het uitgeroep en gesê: Hosanna! Geseënd is hy wat kom in die Naam van die Here: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met Jesus in die middel van die optog het hulle uitgeroep: “Prys God! |
| Afrikaans 1933/1953 | En die wat voor geloop en die wat gevolg het, het uitgeroep en gesê: Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here! |
| Afrikaans 1983 | Dié wat voor geloop en dié wat agteraan gekom het, het uitgeroep: “Prys Hom! Loof Hom wat in die Naam van die Here kom! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dié wat voor geloop het en dié wat gevolg het, het uitgeroep: “Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat voor Jesus geloop het en die ander mense wat Hom gevolg het, het aangehou om hard te skree en te sê: “ Prys God! Prys die Man wat kom! Die Here het Hom gestuur om sy werk te kom doen! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Reg rondom Jesus het mense begin skree: “Hoera! Prys Hom wat in die Naam van die Here self kom. |