Mark 11:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En baie het hulle klere op die pad uitgesprei, en ander het takke van die bome afgekap en dit op die pad gestrooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Baie van die skare het toe hulle bo-klere op die pad voor Jesus oopgegooi, ander weer groen takkies wat hulle in die veld gekap het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe gooi baie mense hulle klere op die pad oop, en ander kap takke van die bome af en strooi dit op die pad. |
| Afrikaans 1983 | Baie mense het van hulle klere op die pad oopgegooi en party weer groen takkies wat hulle langs die pad afgebreek het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Baie mense het hulle boklere op die pad oopgesprei, en ander weer takke met blare wat hulle in die veld afgekap het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Baie mense het van hulle klere op die pad oopgegooi. Ander mense het takke afgekap van die bome in die veld en hulle het dit in die pad gegooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Baie van hulle het los stukke klere op die pad voor Hom oopgegooi terwyl ander die pad besaai het met groen takkies en blare wat hulle langs die pad gepluk het. |