Mark 11:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het vir hulle gesê net soos Jesus beveel het; en hulle het hulle laat gaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het toe geantwoord soos Jesus hulle beveel het, en die mense het hulle toe laat begaan.
Afrikaans 1933/1953 En hulle antwoord hul soos Jesus beveel het. Toe laat hulle hul begaan.
Afrikaans 1983 Hulle het hulle geantwoord soos Jesus gesê het. Daarna het die mense hulle laat begaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het hulle toe geantwoord soos Jesus beveel het, en die mense het hulle laat begaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dissipels het die mense geantwoord soos Jesus gesê het, en die mense het hulle nie gekeer nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sê toe wat Jesus gesê het. Die mense was tevrede en het hulle hulle gang laat gaan.