Mark 11:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sommige van die wat daar gestaan het, sê vir hulle: Wat doen julle as julle die vul losmaak? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | het van die omstanders beswaar gemaak en vir hulle gesê: “Wat dink julle doen julle? Hoe kan julle die donkie sommerso losmaak?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê sommige van die wat daar staan, vir hulle: Wat maak julle dat julle die vul losmaak? |
| Afrikaans 1983 | Party van die mense wat daar gestaan het, het vir hulle gesê: “Waarom maak julle die donkie los?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van die mense wat daar gestaan het, het vir hulle gevra: “Waarom maak julle die donkievul los?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party van die mense wat daar gestaan het, vra toe vir hulle: “Wat doen julle? Hoekom maak julle die donkie los?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hulle die donkie losmaak, is daar dadelik ’n paar mense by wat wil weet wat hulle doen. |