Mark 11:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die doop van Johannes, was dit uit die hemel of van mense? antwoord my.
Afrikaans (NLV) 2011 Kom Johannes se doop van God af, of was dit maar bloot ’n menslike saak?”
Afrikaans 1933/1953 Die doop van Johannes, was dit uit die hemel of uit mense? Antwoord My.
Afrikaans 1983 Die doop van Johannes, was dit van God of van mense afkomstig? Antwoord My.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die doop van Johannes, was dit van die hemel of van mense? Antwoord My!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Johannes die Doper het mense gedoop. Wie het hom gestuur om dit te doen? Was dit God, of was dit mense? Antwoord My.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Het God vir Johannes die Doper gestuur om te doop of het hy en ’n klompie ander mense sommer self besluit om dit te doen? Hoe dink julle?”