Mark 11:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sê vir hom: Met watter gesag doen jy hierdie dinge? en wie het jou hierdie mag gegee om hierdie dinge te doen? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | met die vraag: “Watter soort gesag het jy om mense uit die tempel te jaag? Of wie het aan jou die volmag gegee om hierdie dinge te doen?” |
| Afrikaans 1933/1953 | en sê vir Hom: Deur watter gesag doen U hierdie dinge, en wie het U die gesag gegee om dit te doen? |
| Afrikaans 1983 | en vra vir Hom: “Met watter gesag doen u hierdie dinge? Wie het u hierdie gesag gegee om dit te doen?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en vra: “Op watter gesag doen jy hierdie dinge? Of wie het aan jou dié gesag gegee dat jy hierdie dinge kan doen?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir Hom gevra: “Hoekom dink jy dat jy hierdie dinge mag doen? Wie het gesê jy mag dit doen?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wie gee jou die reg om al hierdie dinge te doen?” val hulle Hom aan. “Wie’t vir jou gesê jy mag dit doen?” |