Mark 11:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe dit aand geword het, het hy uit die stad gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Teen die aand het Jesus en sy dissipels die stad verlaat.
Afrikaans 1933/1953 En toe dit laat word, het Hy uitgegaan buitekant die stad.
Afrikaans 1983 Toe dit aand geword het, het Jesus en sy dissipels uit die stad uit weggegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe dit aand geword het, het Jesus en sy dissipels uit die stad uitgegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe dit aand geword het, het Jesus en sy dissipels weer uit die stad gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe dit begin donker word, is Jesus-hulle weer uit Jerusalem uit weg.