Mark 11:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy wou nie toelaat dat iemand enige voorwerp deur die tempel sou dra nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en gekeer dat iemand ’n voorwerp oor die tempelarea ronddra. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Hy het niemand toegelaat om enige voorwerp deur die tempel te dra nie. |
| Afrikaans 1983 | En Hy het niemand toegelaat om goed oor die tempelplein te dra nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en niemand toegelaat om enige voorwerp oor die tempelterrein te dra nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het gesê niemand mag iets dra oor die tempel-gronde nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As iemand nog iets deur die plein wou dra om te gaan verkoop, het Jesus hom voorgekeer en uitgejaag. |