Mark 11:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die volgende dag, toe hulle van Betanië af gekom het, was Hy honger. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle die volgende dag uit Betanië vertrek, het Jesus honger geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die volgende dag, onderwyl hulle uit Bet nië gaan, het Hy honger gehad; |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle die volgende dag van Betanië af terugkom, het Jesus honger gekry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle die volgende dag van Betanië af vertrek, het Hy honger geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volgende dag het Jesus en sy dissipels uit Betanië gegaan. Jesus het honger geword |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volgende dag is Jesus-hulle terug Jerusalem toe. Op pad het Jesus honger geword. |