Mark 10:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat God so saamgevoeg het, mag ’n mens nie uitmekaar haal nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie. |
| Afrikaans 1983 | Wat God dan saamgevoeg het, mag 'n mens nie skei nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, wat God saamgevoeg het, moet 'n mens nie skei nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As God twee mense so aan mekaar vasgemaak het, mag niemand die band tussen hulle losmaak nie.” |