Mark 10:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle twee sal een vlees wees; so dan is hulle nie meer twee nie, maar een vlees.
Afrikaans (NLV) 2011 So sal hulle tot een liggaam verenig word.’ Hulle is dus nie meer twee nie, maar een liggaam.
Afrikaans 1933/1953 en hulle twee sal een vlees word, sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees.
Afrikaans 1983 en hulle twee sal een wees,’ sodat hulle nie meer twee is nie, maar een.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en die twee sal een liggaam wees, sodat hulle nie meer twee is nie, maar een.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle twee is dan soos een mens.