Mark 10:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En: ‘Daarom sal ’n man sy pa en ma agterlaat en hom by sy vrou voeg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Om hierdie rede sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef, |
| Afrikaans 1983 | ‘Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en aan sy vrou verbind word, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ’n man en ’n vrou trou, gaan hy van sy ouers af weg en bly saam met sy vrou. |