Mark 10:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar van die begin van die skepping af het God hulle man en vrou gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 God se bedoeling is egter duidelik van die begin van die skepping af, want daar staan geskryf: ‘Manlik en vroulik het Hy hulle geskep.’
Afrikaans 1933/1953 maar van die begin van die skepping af het God hulle man en vrou gemaak.
Afrikaans 1983 Maar van die begin af, van die skepping af, ‘het God hulle man en vrou gemaak.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ‘maar van die begin van die skepping af het God hulle manlik en vroulik gemaak’.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [6-9] Maar as God 'n man en 'n vrou saamgebind het, dan mag hulle nie skei nie. God wat in die begin alles gemaak het, het die mense so gemaak dat hulle mans en vroue is. “ Daarom sal 'n man weggaan van sy pa en sy ma, en hy sal saam met sy vrou lewe, en hulle twee sal soos een mens wees. “Daarom is hulle nie meer twee mense nie, maar een.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Reg van die begin af het God mans en vroue gemaak.