Mark 10:51 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus antwoord en sê vir hom: Wat wil jy hê moet Ek aan jou doen? Die blinde man sê vir Hom: Here, dat ek kan sien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” het Jesus gevra. Hy het gesê: “O Leermeester, dat ek kan sien!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jesus antwoord en sê vir hom: Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen? En die blinde man sê vir Hom: Rabboni, dat ek mag sien. |
| Afrikaans 1983 | Jesus vra vir hom: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” “Rabboeni,” sê die blinde man vir Hom, “dat ek kan sien.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus vra hom: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” Die blinde man antwoord Hom: “Rabboeni, dat ek kan sien. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir hom gevra: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” Die blinde man sê toe: “Meneer, ek wil weer sien!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wat wil jy hê moet Ek doen?” vra Jesus hom. |