Mark 10:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het sy kleed weggegooi, opgestaan en na Jesus toe gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het sy bo-kleed eenkant gegooi, opgespring en na Jesus toe gekom.
Afrikaans 1933/1953 En hy gooi sy oorkleed af, staan op en kom na Jesus toe.
Afrikaans 1983 Hy het sy bokleed net daar gelos en opgespring en na Jesus toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy gooi toe sy bokleed af, spring op en kom na Jesus toe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die blinde man het sy bo-kleed op die grond gegooi en hy het opgespring en na Jesus toe gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die man gooi sy baadjie eenkant toe, spring op en kom na Jesus toe.