Mark 10:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus het stilgestaan en beveel dat hy geroep moes word. En hulle roep die blinde man en sê vir hom: Wees gerus, staan op; hy roep jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het toe gaan staan en gesê: “Roep hom.” Hulle roep toe die blinde en sê vir hom: “Wees bly! Staan op, Jesus roep jou.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe gaan Jesus staan en sê dat hy geroep moes word; en hulle roep die blinde man en sê vir hom: Hou goeie moed, staan op! Hy roep jou. |
| Afrikaans 1983 | Jesus het gaan staan en gesê: “Roep hom nader.” Hulle roep toe die blinde man en sê vir hom: “Hou moed! Staan op! Hy roep jou.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het gaan staan en gesê: “Roep hom!” Hulle roep toe die blinde man en sê vir hom: “Hou moed! Staan op! Hy roep jou.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het gaan staan en gesê: “Roep hom!” Hulle roep toe die blinde man en sê vir hom: “Moenie bekommerd wees nie. Staan op, Jesus roep jou!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus gaan staan toe stil en vra: “Gaan roep daardie man, asseblief.” Hulle roep toe die blinde man en sê: “Dit is jou gelukkige dag. Kom, Jesus roep jou.” |