Mark 10:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hy hoor dat dit Jesus van Nasaret was, het hy begin uitroep en sê: Jesus, Seun van Dawid, wees my genadig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hy hoor dat dit Jesus van Nasaret is, het hy begin uitroep: “Jesus, Seun van Dawid, ontferm U tog oor my!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hy hoor dat dit Jesus die Nasar,ner was, begin hy om uit te roep en te sê: Seun van Dawid, Jesus, wees my barmhartig! |
| Afrikaans 1983 | Toe hy hoor dat dit Jesus van Nasaret is, het hy begin uitroep: “Jesus, Seun van Dawid, ontferm U tog oor my!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hy hoor dat dit Jesus van Nasaret is, begin hy uitroep: “•Seun van Dawid, Jesus, ontferm U oor my!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe hy hoor Jesus van Nasaret is daar, het hy hard begin roep: “Jesus, Seun van Dawid, U moet asseblief jammer wees vir my en my help!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hy hoor dat dit Jesus van Nasaret is wat daar verbyloop, begin hy hard skree: “Jesus, Seun van Dawid, het U nie asseblief ’n bietjie jammerte vir my oor nie?” |