Mark 10:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe die tien dit hoor, het hulle baie ontevrede geword in Jakobus en Johannes.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die ander tien dissipels hoor wat die twee wou hê, het hulle bitterlik verontwaardig teenoor Jakobus en Johannes geword.
Afrikaans 1933/1953 En toe die tien dit hoor, begin hulle verontwaardig te word oor Jakobus en Johannes.
Afrikaans 1983 Toe die tien ander dit hoor, was hulle verontwaardig oor Jakobus en Johannes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die tien dit hoor, het hulle verontwaardig geword oor Jakobus en Johannes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die ander tien dissipels hoor wat Johannes en Jakobus gevra het, het hulle kwaad geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die res van die twaalf dit hoor, was hulle sommer die duiwel in vir Jakobus en Johannes.