Mark 10:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sal met hom spot en hom gésel en op hom spuug en hom doodmaak; en op die derde dag sal hy opstaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal My bespot en op My spoeg; hulle sal My gésel en doodmaak. Maar ná drie dae sal Ek opstaan.”
Afrikaans 1933/1953 en hulle sal Hom bespot en Hom g,sel en op Hom spuug en Hom doodmaak; en op die derde dag sal Hy opstaan.
Afrikaans 1983 Dié sal met Hom spot en op Hom spoeg en Hom slaan en Hom doodmaak. En drie dae later sal Hy uit die dood opstaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle sal Hom bespot, op Hom spoeg, Hom gesel en doodmaak, maar ná drie dae sal Hy opstaan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en die heidene sal My spot en op My spoeg en My met 'n sweep slaan en My doodmaak. Maar ná drie dae sal Ek weer lewe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal My sonder genade behandel - hulle sal op My spoeg, met My spot, My met swepe slaan en uiteindelik doodmaak. Maar drie dae later sal Ek uit die dood lewendig word.”