Mark 10:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy antwoord en sê vir hom: Meester, dit alles het ek onderhou van my jeug af. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Leermeester,” was sy reaksie, “ek het al hierdie gebooie van my kinderdae af nagekom.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hy antwoord en sê vir Hom: Meester, al hierdie dinge het ek onderhou van my jeug af. |
| Afrikaans 1983 | “Meneer,” sê hy vir Hom, “dit alles het ek van my kinderdae af nagekom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hy antwoord Hom: “Meester, al hierdie dinge het ek van jongs af nagekom.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man het vir Jesus gesê: “Meneer, vandat ek klein was, het ek alles gedoen wat God se wette sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek doen al dié dinge van kleins af al, Meneer,” sê die man vir Jesus. |