Mark 10:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus sê vir hom: Waarom noem jy My goed? daar is niemand goed nie, behalwe een, dit is God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Waarom noem jy My goed?” het Jesus hom gevra. “Net God is werklik goed. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jesus sê vir hom: Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe Een, naamlik God. |
| Afrikaans 1983 | Daarop sê Jesus vir hom: “Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe God alleen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het hom geantwoord: “Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe Een, en dit is God! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Jesus het vir hom gesê: “Hoekom sê jy Ek is goed? Net God is goed, niemand anders nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus sê vir hom: “Waarom sê jy Ek is goed? G’n mens is regtig goed nie. Net God en Hy alleen is goed. |