Mark 10:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het kindertjies na Hom gebring, dat Hy hulle kon aanraak; en sy dissipels het die wat hulle gebring het, bestraf.
Afrikaans (NLV) 2011 Ouers het hulle kindertjies na Jesus toe gebring sodat Hy hulle kon aanraak en seën, maar sy dissipels het hulle daaroor aangespreek.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het kindertjies na Hom gebring, dat Hy hulle kon aanraak; en die dissipels het die wat hulle gebring het, bestraf.
Afrikaans 1983 Die mense het kindertjies na Jesus toe gebring dat Hy hulle moet aanraak. Sy dissipels het met die mense daaroor geraas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het kindertjies na Jesus gebring sodat Hy hulle kon aanraak, maar die dissipels het hulle berispe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense het kindertjies na Jesus toe gebring sodat Hy aan hulle kon raak, maar die dissipels het met hulle geraas.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op ’n keer het mense kindertjies na Jesus toe gebring sodat Hy hulle kon seën. Die dissipels het hulle egter gekeer.