Malachi 4:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, Ek stuur vir julle die profeet Elía voordat die groot en verskriklike dag van die HERE kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kyk, voordat die groot en angswekkende Dag van die Here aanbreek, stuur Ek die profeet Elia na julle toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, Ek stuur julle die profeet El¡a voordat die groot en vreeslike dag van die HERE aanbreek. |
| Afrikaans 1983 | Ek gaan vir julle die profeet Elia stuur voordat die dag van die Here kom, die groot, die verskriklike dag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, Ek gaan Elia, die profeet, vir julle stuur voordat die groot en verskriklike dag van die Here kom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Ek sal die profeet Elia na julle toe stuur voordat daardie groot dag van die Here kom, die dag wanneer almal bang sal wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Voordat die dag van afrekening kom, sal Ek die profeet Elia as ’n boodskapper vir julle stuur. |