Malachi 3:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vervloek is julle met 'n vloek, want julle het My beroof, ja, hierdie hele nasie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar rus ’n vloek op julle, want julle hele volk besteel My.”
Afrikaans 1933/1953 Met die vloek is julle belaai, en tog beroof julle My, julle, die hele nasie!
Afrikaans 1983 Daar rus alreeds 'n vloek op julle en tog bly julle My beroof; die hele nasie doen dit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar rus 'n vloek op julle, maar vir My bly julle beroof, julle hele nasie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het opgehou om julle te seën, maar julle hou aan om van My te steel. Al die Israeliete doen dit.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is die rede waarom dit so swaar gaan met julle, want die hele volk is besig om van My te steel.