Luke 9:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van sommige, dat Elía verskyn het; en van ander, dat een van die ou profete opgestaan het.
Afrikaans (NLV) 2011 Ander het gesê: “Dit is Elia of een van die vroeëre profete wat uit die dood opgestaan het.”
Afrikaans 1933/1953 en deur ander: El¡a het verskyn; en deur ander: Een van die ou profete het opgestaan.
Afrikaans 1983 party: “Elia het verskyn,” en ander: “Een van die profete van die ou tyd het opgestaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) terwyl ander beweer dat Elia verskyn het, en nog ander dat een van die profete van ouds opgestaan het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Party mense het gesê: “Jesus is Elia wat nou gekom het.” Ander mense het gesê: “Jesus is 'n profeet, hy is een van die profete wat lank gelede gelewe het, en wat nou weer lewe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ander het gesê: “Nee, ons dink hy is die profeet Elia wat weer na ons toe gekom het.” Nog ander het gesê: “Hy is een van die ander profete wat weer lewendig geword het.”